top of page

Aflewering

Vir aanlyn bestellings maak ons gebruik van PUDO.

 

Kies tussen:

• PUDO Locker na Locker

• PUDO Locker na Jou Deur

 

Afleweringstyd: 3–5 werksdae

 

Ons boekies word gewoonlik in voorraad gehou, maar bykomstighede (soos sagte speelgoed of geskenkitems) is nie altyd beskikbaar nie. Indien ’n ekstra item nie in voorraad is nie, gee asb 3–5 werksdae vir verwerking.

 

Indien boekies uit voorraad is, kan die verwerkingstyd 5–7 werksdae wees, aangesien ons in grootmaat druk.

 

Ons versend landwyd regoor Suid-Afrika.

Internasionale versending is tans nie beskikbaar nie, maar ons boekies is wel beskikbaar as e-boeke.

Terugsendings

Terugsendings van boekies:

Jy kan jou bestelling binne 7 dae ná ontvangs terugstuur as die boek beskadig aankom. Boekies moet ongebruik en in hul oorspronklike toestand wees.

 

Troosbeertjies en handgemaakte items:

Aangesien ons troosbeertjies met sorg en met die hand gemaak word, kan ons ongelukkig nie terugsendings toelaat weens verandering van plan nie.

Indien jou troosbeertjie beskadig of foutief aankom, sal ons dit graag vervang of regmaak.

 

Digitale produkte soos e-boeke is nie terugbetaalbaar nie.

 

Versendingskoste vir terugsendings is vir die kliënt se rekening, behalwe waar ’n fout van ons kant af was.

 

Om ’n terugsending te begin, kontak ons via WhatsApp of e-pos met jou bestelnommer en rede.

bottom of page